Scroll Top

Ek ruik die somer!

ek-ruik-die-somer

Ek het dit al talle male baie duidelik gemaak dat ek regtig oor 2013 is… Maar dit is wonderlik om te weet dat hy amper oor ons ook is! Nog net 23 dae voor ons almal ook luidkeels kan skree: “Happy New Year!”

Die naweek het ek besef die somer is amper hier in sy volle glorie en dit, vir my, sĂȘ die einde is in sig.

Met klein bietjie liefde en baie geduld sal ons almal in een stuk daar uit kom. Byt net nog bietjie vas!

2 Comments

Add Comment