Ontmoet vir Knuppel. Hy is die monster wat oornag al die voedsel in die yskas eet en as jy jou oë uitvee, is daar geen kos in die huis nie.

Ai, en daar dink ek die heeltyd dis my man wat al die chippies opeet!
Giggel. Nee, nee. Die man is nie *altyd* skuldig nie 😉