These posts are fairly personal. Read with caution and go judge me on some other category.

Gelukkige Vadersdag

Ek het hierdie kaartjie 'n goeie paar jaar terug vir my pa gemaak vir vadersdag. Sommer net gedink ek deel dit ūüėČ Gelukkige vadersdag aan al die pappas daar buite. Liefde en groete,

How perfection is ruining my career (and my life!)

I don't know how you feel about being perfect. Sure, it is impossible, but that was not the question. How do you feel about being perfect? It bothers me. It bothers me so much that I get days where I can't focus because of a mistake I have made or a design that just...

Conversations with Strangers

image by Miroco Machiko In my high school years we did a poem in English Literature called In Praise of the Shades by Chris Mann. It was not a particularly well-written or heart-moving poem, but don't get me wrong here! I am not saying it wasn't good. I am just saying...

Dagdroom – ‘n Gedig

Die dag droom van silwer stukkies spie√ęl wat skitter soos sterre van papaja p√™rels en geroeste doringdraad. Die dag droom van ‚Äėn skurwe sement damwal terwyl die son saggies deur die blare praat. Die wind fluister onhoorbaar deur katoenlanderye en die trekker kreun van...

Liewe Lana Twaalf-Jaar-Terug

Vrydag, 21 Junie 2002 Liewe Lana, Dit is vandag jou 18e verjaarsdag. Jou appelgroen polo-nek trui en swart baadjie lê netjies op jou bed, gereed om aangetrek te word vir die partytjie wat julle weke lank al beplan. Jy *mag* vandag - wettiglik - jou eie drank koop. Jy...

Pin It on Pinterest